Centurion Rolbal Klub/Bowling Club
Contact us
Menu_v2 not available

Fotos / Photos, ZCC Twighlight 2016

  TitleSub titleLegend
View Albie en MariZwartkop Twighlights 2016Klaar geskep na 'n heerlike namiddag se rolbal
View Albie en Mari en Maxi Albie en Mari met Maxi sonder haar maat?Johan en Maxi het in die Derde Plek geëindig - Baie Geluk!!! Albie en Mari geniet 'n heerlike ete na 'n harde rolbal sessie.
View Johan en Jas Hier kruip Johan wegJohan saam met Jas wat die toernooi nou vir die 42ste keer gereel het. Hard in gesprek met Johan oor wat kon gebeur het!!
View Louwtjie en DorinaLouwtjie en Dorina by Zwartkop TwighlightsHart aan die eet na 'n lekker rolbal toernooi. Hulle kon darem 10de plek behaal uit 22 spanne. En nee, Louwtjie is nie kwaad nie, hy konsentreer net baie hard!
View Twighlights WennersEerste en Tweede PlekKeith en Natasha van Irene Tweede Plek. En Flip Matthysen en Annie Marais van Zwartkop (binnekort Centurion?) as algehele wenners. Baie geluk aan beide spanne

Contact us | | Site Map | Document reader | Change web