Centurion Rolbal Klub/Bowling Club
Contact us
Menu_v2 not available
** Toucher vir Februarie 2024 - gaan na Nuusbriewe / *** Fotos van prysuitdeling en AJV op 19 Aug 2023 op ons Facebook werf / *** U nuwe Bestuurskomitee soos tydens die AJV op 19 Aug 2023 verkies- Kyk asb onder "Bestuur" langsaan / *** Fotos van die afgelope Fondsinsamelingsdag (9 Maart 2024) nou ook op ons FaceBook werf / ** Neem asb kennis dat hierdie Webwerf eersdaags gaan sluit. Die Diensverskaffer gaan dit nie langer ondersteun nie. Ons werk tans aan 'n nuwe weergawe

Victrix Ludorum vir 2022-23 Seisoen - Dalina Brits

****************************************************************
Verwysingsnr 9451# Reference No

Hartlike welkom! Dankie dat u ons Webwerf besoek.
Kom kuier.....kom gesels......kom ontmoet ons. Almal welkom - nooit te oud of te jonk om te kom deel in hierdie heerlike spel nie
Sosiale spel op Dinsdag- en Donderdag oggende (September tot April) vanaf 09:00 (plaatjies in 08:30) en Saterdag namiddae vanaf 14:00 (plaatjies in 13:30). Gedurend die wintermaande, Mei tot Augustus, is die plaaitjie in tye 09:00 en 13:00 onderskeidelik.
Ons goed ingerigte Klubhuis bied al die geriewe om na elke sessie gesellig te verkeer. Die twee bane is altyd in uitstekende toestand en is van die bestes in die Gauteng Noord Distrik.

Welcome! Thank you for visiting our Web Page.
Visit us for a chat and to meet our members. Join us in this fantastic sport for all ages - if you can roll a ball you are at the right age to play.
Social play on Tuesday- and Thursday mornings (September to April) at 09:00 (tabs in 08:30) and Saturday afternoons at 14:00 (tabs in 13:30). During the winter, May to August, the tabs in times are 09:00 and 13:00 respectively.
Our well managed Clubhouse offers a relaxing and social environment. The two bowling greens are well groomed and counts under the best in the Bowls Gauteng North District

Contact us | | Site Map | Document reader | Change web